Erdvark

Erdvark
Tydperk: Early Miocene–Onlangs
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Tubulidentata

Huxley, 1872
Familie:
Orycteropodidae

Gray, 1821
Genus:
Orycteropus

G. Cuvier, 1798
Spesie:
O. afer
Binomiale naam
Orycteropus afer
(Pallas, 1766)
Verspreiding van die erdvark

Die erdvark (Orycteropus afer) is 'n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is. Dit is die enigste oorlewende spesie van die soogdierorde Tubulidentata (buistandige). Die dier staan ook bekend as die aardvark.

Die erdvark is oorspronklik in dieselfde orde geplaas as die miereter, luiaard en gordeldier, in die orde Edentata. In teenstelling met die miereterorde, het die aardvark wel tande: twintig in totaal; dit het egter geen voortande nie. Die tande het nie emalje nie en word gebruik om die rysmiere wat gevreet is, te vergruis voordat hulle afgesluk word. Vandag word die erdvark beskou as onderdeel van die Afrotheria wat ook ander tipiese Afrikadiere omvat soos die olifant, die klaasneuse, gouemolle en die dassies.

  1. Lindsey, P., Cilliers, S., Griffin, M., Taylor, A., Lehmann, T. & Rathbun, G. (2008). Orycteropus afer. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 December 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search